Nortier Motors
Goeie Naand Koenie En Henco,
Eerstens wil ons net baie dankie se vir die hulp op die aansoek van die Hilux Legend 45 DAKAR.
Ons het ongelooflike diens ontvang met aanhoudelike opvolging en spoedige aflewering. Ons het nooit gedink ons sal vandag aansoek doen en in n paar uur word hierdie pragtige bakkie deel van ons familie.
Dis nie alledaags waar sulke uitstekende dienste gelewer word nie, weerens dankie aand Koenie en Henco.
Nortier Motors is ongelooflik, beste dienste en goeie voertuie.
Groete
Gelukkige Apollis Familie.