Article Image
Fortuner Aankoop

Diens Nortier Motors Worcester

Middag Henco/Koenie,
 
Ek moet julle komplimenteer vir die uitstekende diens. Dit was 'n plesier om met julle te werk.
 
Ek het nie Koenie se epos adres nie, maar sal julle enige dag aanbeveel.
 
Weereens dankie.
 
Hein Mocke