Article Image
Excellent Client Service - Legend 45

Excellent Client Service - Legend 45

Hi Henco, Ek hoop alles is wel aan jou kant. Ek stuur hierdie epos oom dankie te se vir die uitstekende diens wat ek vanaf Nortier Motors ontvang het, in spesifiek Koenie Botha. Ek het nooit gedruk gevoel nie, die beloftes wat gemaak is is nagekom en die finansiering, versekering en registrasie het gebeur sonder dat ek n vinger hoef te lig. Baie dankie, en ek sal verseker nog mense na Koenie en Nortier Motors verwys. Die bakkie is beautiful dankie! Champagne se gas was uit gewees, maar ons het hom elkgeval opgedrink, baie dankie! 10/10 vir julle! Vriendelike Groete, Louw