Article Image
Verkope Diens

Isuzu KB250

Goeie middag Henco en Koenie.
 
 
Ek wil net baie dankie se vir julle wonderlike diens.  Van ek die add gesien het tot die bakkie afgelwer was, het regtig wonderlik verloop.
 
Ons sal julle defnetief aanbeveel.
 
Groete,
Hester Saayman