Article Image
DIENS MET AANKOPE VAN 2016 FORTUNER

Nortier Motors

Beste Henco, Beste Koenie, Hiermee wil ek jul baie dankie se vir die puik diens wat ontvang het vanaf die aand toe eerste epos gesruur het as navraag. Jul laat n klient nie net soos n nommer voel en het uit jul pad gegaan om alles vlot te laat verloop. Baie dankie. Mag ons paaie weer kruis want verseker sal ek weer van jul gebruik maak en jul aanbeveel (Kaap is nie so ver). Alles van die beste vir die res van 2018 en soek solank vir my man n kar:-) Vriendelike groete Ilde