Customer Testimonials

Hi Henco, Ek hoop alles is wel aan jou kant. Ek stuur hierdie epos oom dankie te se vir die uitstekende diens wat ek vanaf Nortier Motors ontvang het, in spesifiek Koenie Botha. Ek het nooit gedruk gevoel nie, die beloftes wat gemaak is is nagekom en die finansiering, versekering en registrasie het gebeur sonder dat ek n vinger hoef te lig. Baie dankie, en ek sal verseker nog mense na Koenie en Nortier Motors verwys. Die bakkie is beautiful dankie! Champagne se gas was uit gewees, maar ons het hom elkgeval opgedrink, baie dankie! 10/10 vir julle! Vriendelike Groete, Louw

Thanks ! ... read more

Client Image

Excellent Client Service - Legend 45

11-Aug-2020

Isuzu KB250

Goeie middag Henco en Koenie.  Ek wil net baie dankie se vir julle wonderlike diens.  Van ek die add gesien het tot die bakkie afgelwer ... read more

Client Image

Verkope Diens

10-Jul-2020

Nortier Motors

Goeie Naand Koenie En Henco, Eerstens wil ons net baie dankie se vir die hulp op die aansoek van die Hilux Legend 45 DAKAR. Ons het ongeloof ... read more

Client Image

Diens met aankope Toyota Hilux

09-Jan-2020

Nortier Motors

Beste Henco, Beste Koenie, Hiermee wil ek jul baie dankie se vir die puik diens wat ontvang het vanaf die aand toe eerste epos gesruur het as navraag. ... read more

Client Image

DIENS MET AANKOPE VAN 2016 FORTUNER

17-Dec-2019

REVIEW ON CUSTOMER SERVICE Nortier Motors

To whom it may concern. I have recently bought an H1 from your company Nortier Motors; the sales agent Koeni was not only extremely helpful but profes ... read more

Client Image

REVIEW FROM CUSTOMER

17-Dec-2019

SPECTACULAR SERVICE Nortier Motors Posted by - 19 November 2019

Hi Henco I have finally just had the chance to sit down after a busy weekend, I’m sure you remember how it goes in the building industry… and so i ... read more

Client Image

Nortier Motors

19-Nov-2019